Sault Ste. Marie | |
---|---|
Stad | |
Sault Ste. Marie Museum in die binnestad van Sault Ste. Marie | |
Koördinate: 46°32′N 84°21′W / 46.533°N 84.350°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Ontario |
Distrik | Algoma |
Regering | |
• Burgemeester | Christian Provenzano |
Oppervlak | |
• Land | 223,26 km2 (86,2 vk. myl) |
• Stedelik | 57,46 km2 (22,19 vk. myl) |
• Metro | 805,38 km2 (310,96 vk. myl) |
Hoogte | 192 m (629,92 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 75 141 |
• Digtheid | 336,6/km2 (872/vk. myl) |
• Stedelik | 67 646 |
• Stedelike digtheid | 1 177,2/km2 (3 049/vk. myl) |
• Metro | 79 800 |
• Metrodigtheid | 99,1/km2 (257/vk. myl) |
Tydsone | UTC-5 (EST) |
• Somertyd | UTC-4 (EDT) |
Poskode | P6A, P6B, P6C |
Skakelkodes | (705) en (249) |
Webwerf | www.saultstemarie.ca |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Sault Ste. Marie is hawestad en grenspos in die provinsie Ontario, Kanada. Dit is geleë aan die noordelike oewer van die St. Marysrivier. Aan die oorkant van die rivier is die dorp Sault Ste. Marie, Michigan. Die sluise tussen die Bowemeer en Huronmeer is hier geleë in die St. Marysrivier tussen die twee stede.